NewsSchools

Ouers skud sakke vir kleuters’ kunswerk

Akademie Reformia se kleuterskool, Klein Begin het ‘n unieke manier gevind om fondse in te samel deur die jongspan se kunswerk op skou te sit.

POLKWANE – Die onderwysers van Klein Begin het met die slim idee op gekom om die kleuters se kunswerke, wat van allerhande nuttige goed soos fotobordjies en palette to skryfborde ingesluit het, uit te stal.

Die jongspan se ouers kon toe die uitstalling bywoon en hul kinders se kunswerke aankoop ten bate van die skool se fondsinsamelings projek vir die kleuterskool om nuwe speelgoed en toerusting vir die kleuters te koop.

Dit was ‘n verfrissende benadering in vergelyking met die stywe ou manier van fondsinsameling.

‘n Paar van die kunswerke:

calvyn@nmgroup.co.za

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button