Hier is Lim se Top 10 Supersterre

Die top 10, in geen spesifieke volgorde:

POLOKWANE – Die laaste oudisie vir die Limpopo Superster kompetisie wat deur Rock Hard Music School aangebied word, het onlangs plaasgevind.

Na al die oudisies het die eienaar van Rock Hard Music School, JP Duvenage die eienaar van Rock Hard Music Productions, en sy span die Top 10 se name bekend gemaak.

Die top 10, in geen spesifieke volgorde:

– Lilly Legodi
– Celia Bosch
– Ilse Campbell
– Erica Botha
– Pieter Fourie
– Leon Van Wyk
– Nikka Fritz
– Cayla Marais
– Wendy Fritz
– Anthony Mallinson

“Die wenner ontvang ‘n CD-kontrak ter waarde van R32 000 na die kompetisie,” verduidelik Duvenage.

Die Top 10 sal op 16 Julie meeding by Taberna Dei se Moederkampus om 18:00.

 

Hier is paar musiekbrokkies van al drie oudisies:

Laaste oudisies vir Rock Hard Limpopo Super Ster kompetisie

1st round of Limpopo Super Ster auditions over

3de oudisies vir Rock Hard Limpopo Super Ster kompetisie

Exit mobile version