BusinessNews

Seeff gee hospitium nuwe verfbaadjie

Seeff Polokwane het onlangs ingespring en die Theunis Fichardt Hospitium ‘n pragtige nuwe voorkoms gegee. Seeff-agente, Sandy Smith, Ishmeralda Rodrigues-Gomes, Karien Jordaan, Henry Bojé en Oliver Moorcroft, met Rian Beukes voor, wys hoe mooi die gebou geverf is. Die projek is met die opbrengs van die onlangse Kansa Seeff Middeleeuse Aand befonds en die span …

Seeff Polokwane het onlangs ingespring en die Theunis Fichardt Hospitium ‘n pragtige nuwe voorkoms gegee. Seeff-agente, Sandy Smith, Ishmeralda Rodrigues-Gomes, Karien Jordaan, Henry Bojé en Oliver Moorcroft, met Rian Beukes voor, wys hoe mooi die gebou geverf is. Die projek is met die opbrengs van die onlangse Kansa Seeff Middeleeuse Aand befonds en die span het almal wat dié inisiatief ondersteun het, bedank.

Seeff Polokwane agent, Annelise Booysen het die projek gekoördineer.
Seeff Polokwane agent, Annelise Booysen het die projek gekoördineer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button