Local NewsNews

Droomvroue help Wiele 500-trust om drome te verwerklik

“Danksy ‘n paar dames se omgee het Wiele 500 vier jaar gelede ontstaan om vir mense in rolstoele hoop te gee. Vanjaar help 410 droomvroue mee om drome en sprokies van dié mense vlerke te gee sodat hulle doelgerig hul lewens kan voortsit.” Mathys Roets Wiele 500-ambassadeur het Saterdag die dames wat die spogfunksie by …

“Danksy ‘n paar dames se omgee het Wiele 500 vier jaar gelede ontstaan om vir mense in rolstoele hoop te gee. Vanjaar help 410 droomvroue mee om drome en sprokies van dié mense vlerke te gee sodat hulle doelgerig hul lewens kan voortsit.”

Michelle Engelbrecht, Exclusive Properties-prinsipaal en mede-aanbieder van die funksie saam met Joria Alberts, mede-eienaar van Freshwell en Bennie Erasmus wat die tjek namens Jeffrey Yates en Larissa Steyn ontvang het vir die aankoop van rolstoelbande en ‘n ‘free wheeler’. Mathys Roets, Wiele 500-ambassadeur is links.

Mathys Roets Wiele 500-ambassadeur het Saterdag die dames wat die spogfunksie by Grin Court buite die stad bygewoon het met die woorde verwelkom en bedank vir hul omgee waarna hy ‘n paar van sy treffers gesing het.
Elvis Blue het van die eerste oomblik wat hy op die verhoog verskyn het die gehoor betower met sy sangtalent, opregtheid en humorsin.
“Ek dink nie daar is ‘n vrou agter elke suksesvolle man nie, maar eerder ‘n vrou ver voor elke suksesvolle man wat heeltyd sê: ‘Kom Liefie kom.’
Michelle Engelbrecht, Exclusive Properties-prinsipaal en mede-aanbieder van die funksie het die borge vir hul ruimhartigheid bedank.
Volgende jaar se Dameskuier vind op 6 Mei plaas.

Storie: ELNA ESTERHUYSEN
>>observer.elna@gmail.com

Hooffoto: Marlene Calitz (naasregs), stigter van Wiele 500-trust. Links is Azel Potgieter en Joria Alberts, mede-aanbieder van die funksie. Regs is Angie Green, administratiewe beampte van Wiele 500.

Annelize Theunissen en Lelani Beyers kom jaarliks van Phalaborwa af vir die funksie.
Annelize Theunissen en Lelani Beyers kom jaarliks van Phalaborwa af vir die funksie.
Marlene Calitz, Elvis Blue en Ina van der Merwe.
Marlene Calitz, Elvis Blue en Ina van der Merwe.
Watertandlekkerkos in die voorgrond. Agter is Jouney Steenkamp en Bernadette Glodek.
Watertandlekkerkos in die voorgrond. Agter is Jouney Steenkamp en Bernadette Glodek.
Retha Nelson, Cindy White, Anita Roux en Khensani Legong. Agter is Caroline Taljaard, Camille Wiggell en Kerry-Ann Smit.
Retha Nelson, Cindy White, Anita Roux en Khensani Legong. Agter is Caroline Taljaard, Camille Wiggell en Kerry-Ann Smit.
Lecelia Venter, Rene Ventermet HP Venter op haar skoot, Sue-marie Horn en Maggie van Jaarsveld. Agter is Elsabé Venter, Adel Kloppers, Chantelle du Randt, Marie Hough en Hilda du Randt.
Lecelia Venter, Rene Ventermet HP Venter op haar skoot, Sue-marie Horn en Maggie van Jaarsveld. Agter is Elsabé Venter, Adel Kloppers, Chantelle du Randt, Marie Hough en Hilda du Randt.
Lizle Venter, Leana Huggett en Maryna Jacobs.
Lizle Venter, Leana Huggett en Maryna Jacobs.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button