POLOKWANE – PHS se skokkerspan is net vir hierdie geleentheid saamgestel. PHS het hul eerste en enigste doel teen Tom Naudé op die sokkerveld minute voor halftyd aangeteken. Tommie Tiere het PHs 8-1 gewen.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/68/2016/05/IMG_0515-Medium-800x533.jpg)
Die Bosveld begin . Tiere vs Pieties op die sokkerveld. @PolokwaneReview @THS_TomNaude @pietiehoerskool pic.twitter.com/os5Poa8kUZ
— Maretha Swanepoel (@MarethaSwanepo1) May 16, 2016