NewsSchool sportSchoolsSport

Tommie Tiere vs PHS op die sokkerveld

Met die aanloop van die BB Motor Group Intervarsity-Beker, op Sat 21 Mei, het Pietersburg Hoërskool (PHS) 'n sokker wedstryd teen Tom Naudé gespeel.

POLOKWANE – PHS se skokkerspan is net vir hierdie geleentheid saamgestel. PHS  het hul eerste en enigste doel teen Tom Naudé op die sokkerveld minute voor halftyd aangeteken. Tommie Tiere het PHs 8-1 gewen.

 

Related Articles

Back to top button