NewsSchools

Ubuntu vir bejaardes

Vier gr. 10 leerders van Hoërskool Pietersburg het op Dinsdag 29 Maart met hulle Ubuntu projek besoek gaan aflê by die Ons Tuiste Ouetehuis.

POLOKWANE – Die leerders het die bejaardes bederf met ‘n geskenkpakkie, ‘n gediggie en ‘n lekker kuier. Daar is ‘n sertifikaat van waardering vir die personeel se dienste oorhandig asook ‘n sjokolade vir elkeen.

Die leerders het aan Review vertel dat die geleentheid hulle geïnspireer het om meer vir bejaardes te doen. Die waardering wat hulle gekry het was die bietjie tyd wat die leerders aan hulle gespandeer het die moeite werd.

 

Sien foto’s van die dag

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button