Bosveld NewsNews

SOS span sal die gemeenskap bystaan die Paasnaweek

"Die gemeenskap se veiligheid is ons nommer een prioriteit en ons sal altyd help waar ons kan."

MOKOPANE – Met die onluste wat die laaste week in Mokopane opgevlam het weens die munisipale stakings was die knap span van Special Operation Solutions (SOS) oral te sien.

Die gemeenskap bedank SOS vir hulle flink diens en harde werk. Gary O’Farrel (eienaar van SOS) sê: “Die gemeenskap se veiligheid is ons nommer een prioriteit en ons sal altyd help waar ons kan.” Die SOS span (insluitend SOS Medical en SOS towing) gaan ook gedurende die Paasnaweek langs die R101 kamp om vinnig tot aksie te spring indien daar ‘n ongeluk of nood is.

Lesers kan gerus hulle Facebookblad Special Operation Solutions volg vir meer inligting of in ‘n geval van nood kan SOS gekontak word by (015) 004 0444.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button