NewsSchools

Erica hou atletiek-markdag

Erica Pre-primêr se groot atletiek- en markdag het verlede Donderdagmiddag op Hoërskool Pietersburg se rugbyveld plassgevind.

POLOKWANE – Die verkopers was vroegoggend reeds besig om hulle produkte uit te pak. Die middag se aktiwiteite is geopen deur die pom-pom meisies wat ‘n dans gedoen het waarna die kleuters in klasverband gehardloop, met eenwielfietse gery, en oor hekkies gespring het.

Daar was ook ‘n blikskud waarin die kleuters tussendeur die ouers beweeg het om geld in te samel vir die skool.

Die aand is afgesluit met ‘n “colour run” waaraan ouers en kleuters deelgeneem het.

Ander foto’s van die dag:

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

 

Related Articles

Back to top button