Editor's noteLocal NewsNews

‘Ons reg’

[VIDEO] #TakeOnRacism. Ons Reg, opgevoer deur leerders van Curro Heuwelkruin, waar hulle vertel van ‘n droomland sonder rassehaat.

Ons Reg, opgevoer deur Chantellé Steyn, Eduard Rautenbach, Ndlali Ledwaba, Arno Horn, Luca Prenzler, Kaela Steyn, Maite Rakabe en Jay-Cee Davis, leerders van Curro Heuwelkruin, waar hulle vertel van ‘n droomland sonder rassehaat. Een waarin almal saam in vrede kan lewe, sonder om ras raak te sien. Op die ou einde smag almal na dieselfde, om Kinders van Suid-Afrika genoem te word.

Ondersteun #TakeOnRacism by arnsa.org.za/takeonracism Support Anti-Racism Week, 14 – 21 Maart 2016.

 

Related Articles

Back to top button