NewsSchools

[VIDEO GALLERY] Tong en Taal

Die Curro Heuwelkruin graad 10-12 dramaklas met die bystand van hul onderwyseres, Nicole Senekal, het die gehoor op die punt van hul stoele gehad gedurende hul 'Tong en Taal' produksie gisteraand (Donderdag).

POLOKWANE – Die Curro Heuwelkruin graad 10-12 dramaklas met die bystand van hul onderwyseres, Nicole Senekal, het die gehoor op die punt van hul stoele gehad gedurende hul ‘Tong en Taal’ produksie gisteraand (Donderdag).

Etlike onderwerpe was aangeraak… depressie, die water situasie, Nkandla onder andere. 28 leerders het hierdie jaar deelgeneem volgens Curro Heuwelkruin Facebookblad, lees meer oor hierdie produksie in Review.

 

 

 

 

Related Articles

Back to top button