Local NewsNews

[VIDEO] Piet Joubert leerders maak hartjies gelukkig by die nasorgsentrum

Natanya van der Merwe, 'n leerder van Hoërskool Piet Joubert en organiseerde van die valentyns verassing, vertel waarom die skool by die sentrum betokke is.

POLOKWANE – Leerders van Hoerskool Piet Joubert het die inwoners van Polokwane Nasorgsentrum bederf met ‘n valentynspartytjie op Vrydag 12 Februarie.

Natanya van der Merwe, ‘n leerder van Hoërskool Piet Joubert en organiseerde van die valentyns verassing, vertel waarom die skool by die sentrum betokke is.

Tannie Saartjie die bestuurder van die sentrum bedank die leerders vir die dag. “Dit het so baie vir die mense by die sentrum beteken.”

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button