Local NewsNewsSchools
[Video]: Chantel se geheim tot sukses
Chantel Wreyford van Hoërskool Pietersburg het ‘n nuwe rekord opgestel tydens die Janus Robberts uitnodigingsbyeenkoms wat op 5 Januarie by die Peter Mokaba Sportkompleks gehou is
POLOKWANE – Sy verbeter ‘n twee jaar spiesgooi rekord vir dogters o/14 van 35.2m na 35.23m.
Chantel vertel hoe sy dié rekord breek: