Nuwe bestuur vir Doornbult GPF

Doornbult gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) se bestuur vir 2016 is op 11 Januarie verkies

POLOKWANE – Die bestuur van die GPF wil graag die gemeenskap bedank vir hulle mooi opkoms by die vergadering om die lede te verkies. Die nuwe bestuur wil ook die bestuur van 2015 bedank vir hulle harde werk.

Die bestuur is as volg:

• Voorsitter – Deon Froehlich

• Onder-voorsitter – Gerrie Lubbe

• Sekretaresse – Mariaan Coetzee

• Tesourier – Mariette Kellermann

• Brandverteenwoordiger – Michiel van Heerden

• Patrollieleier – Barney van der Merwe

• Addisionele lid – Juan Du Bruyn

• Munisipale Wyksverteenwoordiger – Elize Zietsman

Inwoners word weer gemaan oor die belangrikheid om aan te sluit by hulle plaaslike GPF om te help met die bekamping van misdaad.

Die Doornbult GPF se noodnommer, 079 048 8953 kan geskakel word vir hulp.

 

 

 

 

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
Exit mobile version