Local NewsNews

VLU-afsluiting en prysuitdeeling

Die Finesse Vroue Landbou Unie (VLU) Aandtak Polokwane se afsluiting en prysuitdeling was op Saterdag gehou - die tema hoë Engelse tee.

POLOKWANE – Die Finesse Vroue Landbou Unie (VLU) Aandtak Polokwane se afsluiting en prysuitdeling was op Saterdag gehou – die tema hoë Engelse tee.

 

Almal was volgens die tema aangetrek met handsakke, handskoene, hoedens, blomme in die hare en krale.

Pryse wat uitgedeel is:

• Pryse gaan aan Hermien Nel, Ria Fourie, Alta van Aardt en Esla Snyman vir 100% bywoning deur die jaar

• Vir die artikel met die hoogste konferensiepunt kry Anel Matthysen en Magda de Nysschen elkeen ‘n sertifikaat

• Vir die hoogste totale konferensiepunt kry Anetta Deysel ‘n sertifikaat en

• Nirinda Page stap weg met die sertifikaat vir die hoogste Kongrespunt en vierde plek by die SA Kongres vir haar pragfoto.

• Ohna Barnardt ontvang die sertifikaat vir vriendelikste lid.

• Anetta Deysel, Magda de Nysschen, Anel Matthysen en Nirinda Page het trofeë ontvang vir hul harde werk deur die jaar.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button