NewsSchools

Bennie Boekwurm besoek Kruinies

Om ‘n liefde vir lees onder leerders in die grondslagfase van Curro Heuwelkruin te kweek, het die skool ‘n leesweek van 19 tot 23 Oktober aangebied. Graad 1- tot 3-leerders het opvoedkundige woordspeletjies gespeel wat met spelling en woordbouvaardighede help. Die gewilde Bennie Boekwurm het ook besoek afgelê en saam met die leerders stories gelees. …

Om ‘n liefde vir lees onder leerders in die grondslagfase van Curro Heuwelkruin te kweek, het die skool ‘n leesweek van 19 tot 23 Oktober aangebied.
Graad 1- tot 3-leerders het opvoedkundige woordspeletjies gespeel wat met spelling en woordbouvaardighede help.
Die gewilde Bennie Boekwurm het ook besoek afgelê en saam met die leerders stories gelees. Ter afsluiting van die leesweek het leerders soos hul gunsteling boekkarakters aangetrek en uit die boeke van hul keuse aan die klas voorgelees. Dié boeke kon aan die skool se leeshoekie geskenk word.

RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die graad 2A-klas saam met Bennie Boekwurm.
Die graad 2A-klas saam met Bennie Boekwurm.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button