Divine Ministries loof, prys Here

Die Divine Ministries het onlangs 'n Geloof Sangaand gehou by Pemps se skoolsaal waar verskeie kunstenaars die Here kom loof en prys het.

POLOKWANE – Die Divine Ministries het onlangs ‘n Geloof Sangaand gehou by Pemps se skoolsaal waar verskeie kunstenaars die Here kom loof en prys het.

Die kunstenaars wat opgetree het:

• Divine Life Ministries Band

• Roedolf Pretorius

• Gerhardt en Erica Nel

• Tanya Diedericks

• Jaco en Dehanné Minnaar en

• Chris Meyer

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
Exit mobile version