Local NewsNews

AfriForum “selfdoen is better as niksdoen!”

AfriForum se tak op Louis Trichardt het op Maandag, 6 Oktober sy eerste projek van stapel gestuur as deel van die burggerregte-organisasie se 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog.

LOUIS TRICHARDT – AfriForum se tak op Louis Trichardt het op Maandag, 6 Oktober sy eerste projek van stapel gestuur as deel van die burggerregte-organisasie se 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog.

Tydens dié veldtog word meer as 100 selfdoenprojekte aangepak wat fokus op die herstel van slaggate, skoonmaak van vullisterreine, begraafplase en strate, herstel van straatligte en die behandeling en skoonmaak van besoedelde riviere.

AfriForum het Maandag-oggend die begraafplaas se ingang skoongemaak en blombeddings omgespit toe hulle deur munisipale werkers voorgekeer is. Die werkers is deur die Makhado munisipale bestuurder, Sakkie Mutshinyali, gestuur.

“AfriForum het nie toestemming gevra nie.”

 

Lees meer in Review Weekend

Related Articles

Back to top button