Bosveld NewsGalleriesNewsSchoolsSchools galleries

‘Midnight Carnival’ by HPP

Die hoogtepunt van die gr. 12 leerders van Hoërskool Piet Potgieter se skoolloopbaan het Dinsdagaand tydens hul Midnight Carnival matriekafskeid aangebreek.

MOKOPANE – Die hoogtepunt van die gr. 12 leerders van Hoërskool Piet Potgieter se skoolloopbaan het Dinsdagaand tydens hul Midnight Carnival matriekafskeid aangebreek.

Die meisies het uiteindelik die kans gekry om in hul sprokiesrok op die rooitapyt te verskyn en die seuns het agter die stuur van hul droom karre ingeskuif en tesame is hul deur die skare met kamera’s ingewag om die spesiale oomblik verewig vas te vang.

Moenie die volgende uitgawe van Bosveld Review misloop vir nog glans foto’s en die verhaal van hul sprokiesaand nie.

 

Related Articles

Back to top button