Local NewsNews

‘Kollektiewe’ erfenis ook belangrik

Om Efernismaand mee af te sluit, neem Alfrieda Hannam Review op ‘n toer deur Westenburg

POLOKWANE – Erfenismaand gaan nie net oor ‘n lekker stukkie vleis op die kole nie, maar dit gee elke Suid-Afrikaner die geleentheid om te besin oor wat hulle kollektiewe erfenis eintlik is en hoe dit by hulle lewens beïnvloed.

Om Efernismaand mee af te sluit, neem Alfrieda Hannam, gebore in die Noord-Kaap maar as kind het haar ouers na Polokwane verhuis en haar gesin was een van die eerste inwoners van Westenburg,  Review op ‘n toer deur Westenburg.

Alfrieda wys die oudste geboue in die gemeenskap uit en hoe hierdie geboue ‘n rol speel in die gemeenskap, maar ook in haar eie lewe.

Alfrieda se eerste stop is die Westenburg kafee, die eerste en enigste kafee wat in Westenburg bestaan het

Haar tweede stop is Westenburg High School, waar sy praat oor die skool se begin jare

Op haar derde stop, stop Alfrieda by een van die oudste geboue in Westenburg, die Rooms Katolieke Kerk

Volgende is die tweede oudste gebou in Westenburg, die Nederduiste Gereformeerde Sendingkerk

Volgende op Alfrieda Hannam se toer is die plaaslike swembad, saal en biblioteek

Laaste op Alfrieda se toer van Westenburg is ‘n stop by die polisie stasie

 

 

 

 

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button