Editor's choiceLocal NewsNewsUpdate

Lephalale-familie vra gemeenskap se hulp

Kaitlint Da Costa (8), en haar broer Jayden (1) het ernstige brandwonde opgedoen by hul oupa se huis in Lephalale verlede week.

POLOKWANE – Kaitlint Da Costa (8), en haar broer Jayden (1) het ernstige brandwonde opgedoen by hul oupa se huis in Lephalale verlede week.

Kaitlint is Dinsdagaand 19:00 in die Mankweng Hospitaal se waakeenheid  oorlede, haar erg beseerde boetie veg nogsteeds.

Boland Maartens, ‘n familiewoordvoerder en lid van die Lephalale Polisie se Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) sê die Da Costa familie wil graag vir Jayden na ‘n private hospitaal oorplaas en vra dat die gemeenskap se hulp.

“Ons het dringend fondse nodig, want ons moet ook die begrafnis van Kaitlint nou reël.

Om Jayden na ‘n privaat hospitaal oor te plaas sal R900 000 vir 50 dae kos,” het Maartens verduidelik.

Mense wie kan help, kan geld in die volgende bankrekening inbetaal:

Verwysing: Kaitlint

Bank: Capitec

Rekeningnommer: 140 100 8176

Dit is belangrik om die bewys van betaling te e-pos aan bertaverster@gmail.com.

Alle gelde sal deur M en D Boekhouers beheer em gekontroleer word.

 

Read more:

Burn victim (8) fights for her life in Polokwane

Two children severely burned in Limpopo house fire

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button