Local NewsNews

Mej. Inniberg 2015

Mej. Inniberg is een van die groot trekpleisters by die Inniberg Fees wat jaarliks deur die CVO Zoutpansberg Skool aangebied word.

LOUIS TRICHARDT – Mej. Inniberg is een van die groot trekpleisters by die Inniberg Fees wat jaarliks deur die CVO Zoutpansberg Skool aangebied word.

Vrydagaand het die meisies net na ses bymekaargekom vir dié gewilde kompetisie.

Die bekende gaskunstenaar, Armand Hofmeyr, was die seremoniemeester. Hy het die meisies laat glimlag en soms bloos met sy wonderlike komplimente.

Die wenners in elke ouderdomsgroep is as volg:

4-8 jaar

• Wenner – Makyla Thompson.

• Eerste prinses – Kaylee du Toit.

• Tweede prinses – Abigail Oosthuizen.

• Mej. Fotogenies – Kaylee du Toit.

9-13 jaar

• Wenner – Megan Oosthuizen.

• Eerste prinses – Ansonette Oosthuizen.

• Tweede prinses – Luné Robbertze.

• Mej. Fotogenies – Sualize van der Merwe.

14-18 jaar

• Wenner – Lindie Lourens.

• Eerste prinses – Mariesa Smit.

• Tweede prinses – Sinead Kayla Otto.

• Mej. Fotogenies – Sinead Kayla Otto.

 

 

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

 
Back to top button