Local NewsNews
Griep- en verkoue-waarskuwing / Flu and cold warning
eNCAeNUUS In die video op eNCA sê Mariska van Aswegen, woordvoeder van Pharma Dynamics dat navorsing uit die VSA daarop dui dat wêreldwye klimaatsverandering vanjaar ‘n vorm van erge verkoue en griep kan veroorsaak. Sy sê die waarskuwing is nie om Suid Afrikaners op hol te jaag nie, maar bloot om mense te waarsku …
eNCAeNUUS
In die video op eNCA sê Mariska van Aswegen, woordvoeder van Pharma Dynamics dat navorsing uit die VSA daarop dui dat wêreldwye klimaatsverandering vanjaar ‘n vorm van erge verkoue en griep kan veroorsaak. Sy sê die waarskuwing is nie om Suid Afrikaners op hol te jaag nie, maar bloot om mense te waarsku om voorsorgmaatreels te tref. Sy lys ‘n paar hier.
eNCA
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.