Vadersdagkompetisie: Vertel ons wat maak jóú pa so spesiaal

Sê wat maak hul pa so spesiaal in niks meer as tien reëls en staan 'n kans om vyf eetbewyse van R100 elk te wen.

MOKOPANE – VADERSDAG word op Sondag, 21 Junie gevier en hier op Mokopane is daar baie pa’s wat uitsien na ‘n bederfdag saam met hulle gesinne en naasbestaandes. Bosveld wil graag by ons lesers hoor wat maak hul pa so spesiaal in niks meer as tien reëls. Onthou om jou kontak-besonderhede by te sit. Jy is ook welkom om ‘n foto van jou pa saam met die beskrywing na ons te epos. Die epos adres waarna julle kan stuur: redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za

Die kompetisie sluit Vrydag, 19 Junie en die weninskrywing sal in die volgende uitgawe aangekondig word. Die wenner ontvang vyf eetbewyse van R100 elk van die Comanche Spur.

Father’s day is celebrated all over the world and on June 21 families in and around Mokopane will spoil their dads.

Bosveld invites all our readers to tell us in no more than ten sentences what makes their fathers so special.

Remember to add your contact details, you are welcome to email a photo of your dad with your entry. The email address where you can send your entries: redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za

The closing date for the competition is Friday, June 19 and the winner will be announced in the next issue. The winner will receive five vouchers of R100 each from Comanche Spur.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
Exit mobile version