Foto: Polisie soek dié paartjie

Die polisie in Gauteng het ʼn beroep gedoen op die publiek om inligting te verskaf wat sal lei tot die inhegtenisname van ʼn jong paartjie wat glo betrokke is by ʼn bedrogsindikaat.

Die polisie in Gauteng het ʼn beroep gedoen op die publiek om inligting te verskaf wat sal lei tot die inhegtenisname van ʼn jong paartjie wat glo betrokke is by ʼn bedrogsindikaat.Die paartjie, onderskeidelik 26 en 24 jaar oud, word gesoek in verband met 16 sake waarvan nege bedrogsake is.

Marumo het gesê die paartjie maak glo van vervalste identiteitsdokumente sowel as vals elektroniese oorplasing-metodes gebruik.

Enigiemand met inligting oor die paartjie kan lt.kol. Hennie de Jager kontak by 082 568 4606 of 082 968 7310.

Lees meer

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version