CrimeNews

Soektog na verdagtes nadat man in plaasaanval vermoor is

Polisie is opsoek na verdagtes wat ’n jong pa van Bela-Bela (Warmbad) vroegoggend tydens ’n plaasaanval vermoor het.

BELA-BELA – Polisielede en honde-eenheid is opsoek  na 4 verdagtes wat ’n jong pa van Bela-Bela (Warmbad) vroegoggend tydens ’n plaasaanval vermoor het.

 

Jake van Deventer (36) is vermoedelik 01:00 vanmôre met ’n mes op sy plaas in Bela-Bela doodgesteek nadat hy en sy gesin deur ‘n 4 verdagtes oorval is.

Verdagtes het op die vlug geslaan met gesteelde goedere.

Sy vrou en kinders was tydens die aanval teenwoordig. Sy is erg aangerand en is in die St Vincent’s hospitaal in Bela-Bela opgeneem.

Lees meer

 

Related Articles

Back to top button