Van die top skole in Mokopane spog met nuwe bydraes tot hul personeelfamilie.
Hierdie gr. 0-leerders van Carpe Diem Christian School is baie opgewonde om die jaar in Nontle Gama, onderwyser en Marika Retief, assistent, se klas te wees. Beide Nontle en Marika is nuut by die skool aangestel.
Van die top skole in Mokopane spog met nuwe bydraes tot hul personeelfamilie.