‘Chippie’ se plek is leeg

Gebede en boodskappe van hoop stroom in op lede van die Badenhorstgesin, Pa Naas, Ma Ezelda en Sus Essie se Facebook-bladsye nadat Walter Badenhorst (15) in ‘n kwadfietsongeluk beseer is. Dié geliefde Curro Heuwelkruin-leerder, wat onder vriende as “Chippie” bekend is vanweë sy pa se aartappelboerdery, het hoofbeserings opgedoen in wat beskryf kan word as …

Gebede en boodskappe van hoop stroom in op lede van die Badenhorstgesin, Pa Naas, Ma Ezelda en Sus Essie se Facebook-bladsye nadat Walter Badenhorst

(15) in ‘n kwadfietsongeluk beseer is. Dié geliefde Curro Heuwelkruin-leerder, wat onder vriende as “Chippie” bekend is vanweë sy pa se aartappelboerdery, het

hoofbeserings opgedoen in wat beskryf kan word as ‘n fratsongeluk.

Hy en ‘n ander persoon, wat ook op ‘n kwadfi ets gery het, het kop-teen-kop gebots. Volgens inligting het dié ongeluk om ‘n draai op ‘n plaaspad gebeur en kon die

twee motorfi ersryers mekaar nie betyds raaksien om die ongeluk te vermy nie.

Walter is in die Mediclinic Limpopo met hoofbeserings opgeneem waar hy beswyk het.

Exit mobile version