Maak Kerfees onvergeetlik met hierdie wenke
Hier is 'n paar oulike idees wat jou tafels kan laat skitter
Jy benodig:
310 ml meelblom
10 ml koeksoda
'n knypie sout
2 eiers
250 ml strooisuiker
30 ml botter
125 ml karringmelk
15 ml appelkooskonfyt
2,5 ml fyngerasperde lemoenskil
62 ml lemoensap
15 ml asyn
SOUS
190 ml botter
375 ml room
250 ml suiker
190 ml water
5 ml vanieljegeursel
Voorverhit die oond tot 180 ' C
Sif die meelblom, koeksoda en sout driek keer saam.
Klits die eiers. Voeg die strooisui
Mokopane – KERSFEES op die platteland beteken warm somerdae, die saamwees van familie, mooi gedekte tafels en, vanselfsprekend, heerlike kos en peuselhappies.
Hier is ‘n paar oulike idees wat jou tafels kan laat skitter, resepte wat jou mond laat water en speletjies wat die kinders kan vermaak alles wat sorg vir ‘n onvergeetlike Kersfees.

Dit is so maklik om te maak die kinders kan selfs help. Verf ou Kersballe of polistireenballe (by skryfbehoeftewinkels te kry) met swartbordverf. Laat dit droog word en skryf die gas se naam met wit bordkryt of ‘n wit pen daarop. Indien jy ‘n ander kleur verkies, kan jy nou die bordkryt verf in verskillende kleure te koop kry. Verf die balle met ‘n laag handwerkgom nadat dit geverf is en strooi dit vol blinkers van jou keuse.

Jy benodig:
‘n Verskeidenheid linte, kristalle, kunsvruggies, klein boksies en goue doilies.
Metode:
Bind aan elke punt van die lint ‘n kristal vas en plaas die linte kruis en dwars oor jou tafel. Gebruik kunsvruggies in plaas van van blomme en rangskik dit saam met ‘n klein boksie, waarin jy ‘n enkele sjokolade plaas, in ‘n mooi koppie. Voeg ‘n tikkie goud by vir ekstra feestelikheid.
Begin dek met ‘n groot goue