Local NewsNews

Maak Kerfees onvergeetlik met hierdie wenke

Hier is 'n paar oulike idees wat jou tafels kan laat skitter

Mokopane – KERSFEES op die platteland beteken warm somerdae, die saamwees van familie, mooi gedekte tafels en, vanselfsprekend, heerlike kos en peuselhappies.

Hier is ‘n paar oulike idees wat jou tafels kan laat skitter, resepte wat jou mond laat water en speletjies wat die kinders kan vermaak alles wat sorg vir ‘n onvergeetlike Kersfees.

Nuwe moderne plekaanwysers om jou kerstafel mee te versier Dit is so maklik om te maak die kinders kan selfs help. Verf ou Kersballe of polistireenballe (by skryfbehoeftewinkels te kry) met swartbordverf. Laat dit droog word en skryf die gas se naam met wit bordkryt of 'n wit pen daarop. Indien jy 'n ander kleur verkies, kan jy nou die bordkryt verf in verskillende kleure te koop kry. Verf die balle met 'n laag handwerkgom nadat dit geverf is en strooi dit vol blinkers van jou keuse.Kunsti
Nuwe moderne plekaanwysers om jou kerstafel mee te versier

Dit is so maklik om te maak die kinders kan selfs help. Verf ou Kersballe of polistireenballe (by skryfbehoeftewinkels te kry) met swartbordverf. Laat dit droog word en skryf die gas se naam met wit bordkryt of ‘n wit pen daarop. Indien jy ‘n ander kleur verkies, kan jy nou die bordkryt verf in verskillende kleure te koop kry. Verf die balle met ‘n laag handwerkgom nadat dit geverf is en strooi dit vol blinkers van jou keuse.

Bring die Kersvreugde na jou tafel met mooi linte, kristalle en kunsvruggiesJy benodig:'n Verskeidenheid linte, kristalle, kunsvruggies, klein boksies en goue doilies.Metode:Bind aan elke punt van die lint 'n kristal vas en plaas die linte kruis en dwars oor jou tafel. Gebruik kunsvruggies in plaas van van blomme en rangskik dit saam met 'n klein boksie, waarin jy 'n enkele sjokolade plaas, in 'n mooi koppie. Voeg 'n tikkie goud by vir ekstra feestelikheid. Begin dek met 'n groot goue
Bring die Kersvreugde na jou tafel met mooi linte, kristalle en kunsvruggies
Jy benodig:
‘n Verskeidenheid linte, kristalle, kunsvruggies, klein boksies en goue doilies.
Metode:
Bind aan elke punt van die lint ‘n kristal vas en plaas die linte kruis en dwars oor jou tafel. Gebruik kunsvruggies in plaas van van blomme en rangskik dit saam met ‘n klein boksie, waarin jy ‘n enkele sjokolade plaas, in ‘n mooi koppie. Voeg ‘n tikkie goud by vir ekstra feestelikheid.
Begin dek met ‘n groot goue

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button