VIDEO: Gr. 7’s gesels oor hul verwagtinge

REVIEW gesels met gr. 7-leerders van Curro Heuwelkruin oor hul vooruitsigte vir volgende jaar; hul eerste jaar in die hoërskool.

POLOKWANE – REVIEW gesels met gr. 7-leerders van Curro Heuwelkruin oor hul vooruitsigte vir volgende jaar; hul eerste jaar in die hoërskool.

Ashden Venter sê sy is baie opgewonde om haar hoërskoolloopbaan te begin volgende jaar. “Ek het al my nuwe onderwysers ontmoet en ek dink hulle is baie oulik. Ek sien ook uit daarna om nuwe vriende te maak,” sê sy. Ashden dink dit sal baie lekker wees om net in gewone klere en plakkies skool by te woon.
Exit mobile version