Local NewsNews

7 interessante feite oor eiers

7 interessante feite oor eiers

  • Eiers word in ‘n dag teen kamer temperatuur vinniger oud as een week in ‘n yskas (so bere julle eiers in die yskas)
  • Vars eiers hou ongeveer 1 maand in ‘n yskas. ‘n Gekookte eier (nog in die dop) hou 1 week
  • As jy per ongeluk ‘n eier op die grond laat val, gooi baie sout oor om dit makliker skoon te maak
  • Vars eiers sal sink in water, ‘n vrot eier dryf bo
  • As jy wil sien of ‘n eier gekook is of nie, draai die eier op ‘n gladde oppervlak in die rondte. As dit skommel draai is dit rou, as dit gelyk vinnig in die rondte draai is dit gaar
  • ‘n Gemiddelde hen le 300 – 325 eiers per jaar en hoe ouer ‘n hen raak, hoe groter raak haar eiers
  • ‘n Melkerige eierwit is ‘n teken van varsheid. ‘n Loperige wit waterige eierwit is ”n teken van ouderdom

Related Articles

Back to top button