Local NewsNews

Boek verduidelik bipolariteit

Na 'n lang stryd met hierdie onvoorspelbare tipe depressie, het Hannelie besluit om 'n boek oor haar ervaringe te skryf sodat mense meer oor hierdie versteu-ring sal verstaan.

POLOKWANE – Die term bipolêre gemoedsversteuring word deesdae dikwels in die media genoem, maar nie almal weet wat hierdie tipe depressie behels nie.

Psigiaters het Hannelie Viviers in 1998 met bipolêre gemoedsversteuring 1 gediagnoseer.

Volgens die Bipolêre Gemoedsversteuring Ondersteuningsassosiasie is bipolêre gemoedsversteuring ‘n siekte-toestand wat gekenmerk word deur skommelinge in gemoedstoestande, vanaf uiterste depressie tot uiterste manie, episodes van euforiese geluk.

Na ‘n lang stryd met hierdie onvoorspelbare tipe depressie, het Hannelie besluit om ‘n boek oor haar ervaringe te skryf sodat mense meer oor hierdie versteu-ring sal verstaan.

Lees storie in Review

 

Related Articles

Back to top button