Die DA kuier saam met bejaardes

Die Demokratiese Alliansie (DA) het onlangs saam met die lede van die Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes gekuier.

Hier is DA raadslid, Marcelle Maritz en aspirant DA raadslid, Delene Pelzer by die mooi gedekte tafel.

Die Demokratiese Alliansie (DA) het onlangs saam met die lede van die Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes gekuier. Die DA het al die eetgoed geborg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version