Local NewsNews

Blouwildebees se rekordbedrag

Hierdie blouwildebees is vir 'n rekordbedrag van R250 000 verkoop tydens 'n wildveiling wat by die Thaba Manzi Wildlife Services

Hierdie blouwildebees is vir 'n rekordbedrag van R250 000 verkoop tydens 'n wildveiling wat by die Thaba Manzi  Wildlife Services gehou is. Dit is 'n nuwe Suid-Afrikaanse rekord. Die verkoper was Thaba Manzi Wildlife Services. Hans Kooy van Thaba Manzi Wildlife Services wat al 30 jaar in die wildbedryf is, sê die bul het die grootste paar horings wat hy al ooit aan 'n blouwildebees gesien het. Die afslaer was Niel Swart van Vleissentraal Bosveld. Nog twee Suid-Afrikaanse rekords het in die slag
Hierdie blouwildebees is vir ‘n rekordbedrag van R250 000 verkoop tydens ‘n wildveiling wat by die Thaba Manzi Wildlife Services gehou is. Dit is ‘n nuwe Suid-Afrikaanse rekord. Die verkoper was Thaba Manzi Wildlife Services. Hans Kooy van Thaba Manzi Wildlife Services wat al 30 jaar in die wildbedryf is, sê die bul het die grootste paar horings wat hy al ooit aan ‘n blouwildebees gesien het. Die afslaer was Niel Swart van Vleissentraal Bosveld. Nog twee Suid-Afrikaanse rekords het in die slag

Related Articles

Back to top button