Local NewsNews

Pathways-leerders bederf VLU-lede

Die Vroue Landbou-unie (VLU) se Pietersburg-Noordtak het Donderdag besoek afgelê by Mitchell House se verrykingsentrum, Pathways, waar hulle tyd saam met die leerders deurgebring het.

POLOKWANE – Die Vroue Landbou-unie (VLU) se Pietersburg-Noordtak het Donderdag besoek afgelê by Mitchell House se verrykingsentrum, Pathways, waar hulle tyd saam met die leerders deurgebring het.

Die Pathways-leerders het hul besoekers bederf met heerlike botterbroodjies gevul met konfyt en room en het ook vir die VLU-lede gesing.

Madelein van Rooyen, voorsitter van hierdie VLU-tak, het gesê hulle beplan om meer by Pathways betrokke te raak.

Die senior leerders van Mitchell House se verrykingsentrum, Pathways, sê hulle het die besoek van lede van die Vroue Landbou-unie (VLU) se Pietersburg-Noordtak baie geniet.
Die senior leerders van Mitchell House se verrykingsentrum, Pathways, sê hulle het die besoek van lede van die Vroue Landbou-unie (VLU) se Pietersburg-Noordtak baie geniet.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button