Pieties-ambassadeurs verwelkom lente met dansaand

Hoërskool Pietersburg se Lentedans is 'n jaarlikse instelling wat slegs vir dié skool se Pietie-ambassadeurs geoogmerk is.

Hoërskool Pie-tersburg se Lentedans is ‘n jaarlikse instelling wat slegs vir dié skool se Pietie-ambassadeurs geoogmerk is.

Die dans het verlede Donderdag plaasgevind.

Leerders moet aansoek doen om aan die Pietie-ambassadeursgroep te behoort en daar word hoofsaaklik op leierskapontwikkeling van die lede van hierdie groep gefokus.

Die Lentedans-geleentheid is die ambassadeurs se sosiale geleentheid van die jaar om die koms van die lente te vier.

Christiaan Thiart en Yanka van Wyk dans saam tydens die Pietie-ambassadeurs se Lentedans verlede Donderdag.
Dewald Stroebel en Zaria van Wyk loer deur hul maskers tydens die Pietie-ambassadeurs se Lentedans verlede Donderdag.
Hilary Venter en Handré Gowar voer ‘n rock n roll-danspassie uit tydens die Pietie-ambassadeurs se Lentedans verlede Donderdag.
Sherize Vercueil en Robey van der Merwe wys hoe om ‘n perfekte “dip” uit te voer tydens die Pietie-ambassadeurs se Lentedans verlede Donderdag.
Carien van der Heyde en Henjo van Beek maak ‘n tiekiedraai tydens die Pietie-ambassadeurs se Lentedans verlede Donderdag.
Chanté Ferreira en Luan Visagie dans langarm tydens die Pietie-ambassadeurs se Lentedans verlede Donderdag.
Michelle Badenhorst en Daniel Snyman voer ‘n danspassie uit tydens die Pietie-ambassadeurs se Lentedans verlede Donderdag.
Chené van der Merwe en Daniel Swarts probeer ‘n paar tango-passies tydens die Pietie-ambassadeurs se Lentedans verlede Donderdag.
Melandie Snyman en Raen-Leighton Wood sê hulle het baie pret gehad tydens die Pietie-ambassadeurs se Lentedans verlede Donderdag.
Exit mobile version