Tafelronde help Tiaan se fonds

Related Articles Shots fired at Ga-Rena rental village during evictions Gr 10 learner gives birth in school bathroom outside Seshego TEA workshop boosts Thohoyandou entrepreneurs Thohoyandou photographer’s picture-perfect career

Tiaan Bouwer se gesin het baie goeie nuus gekry. Tafelronde Impala 157 het R1 500 geskenk om die lening wat Tiaan se ouers moes aangaan vir sy oogoperasie te help betaal. Die geld is bymekaargemaak tydens die organisasie se besigheidsvergadering in Augustus deur die “boetes” wat tydens die vergadering betaal moes word. Voor is Walter Groenewald, Deon Bouwer, Tiaan Bouwer en Pierre Bloem. Agter staan Tim Barber, Donovan Snyman, James Gutsche, Martel Daniels en Mark da Silva. Foto: Verskaf
Exit mobile version