Local NewsNews

Tafelronde help Tiaan se fonds

Tiaan Bouwer se gesin het baie goeie nuus gekry. Tafelronde Impala 157 het R1 500 geskenk om die lening wat Tiaan se ouers moes aangaan vir sy oogoperasie te help betaal. Die geld is bymekaargemaak tydens die organisasie se besigheidsvergadering in Augustus deur die "boetes" wat tydens die vergadering betaal moes word. Voor is  Walter Groenewald, Deon Bouwer, Tiaan Bouwer en Pierre Bloem. Agter staan Tim Barber, Donovan Snyman, James Gutsche, Martel Daniels en Mark da Silva. Foto: Verskaf
Tiaan Bouwer se gesin het baie goeie nuus gekry. Tafelronde Impala 157 het R1 500 geskenk om die lening wat Tiaan se ouers moes aangaan vir sy oogoperasie te help betaal. Die geld is bymekaargemaak tydens die organisasie se besigheidsvergadering in Augustus deur die “boetes” wat tydens die vergadering betaal moes word. Voor is Walter Groenewald, Deon Bouwer, Tiaan Bouwer en Pierre Bloem. Agter staan Tim Barber, Donovan Snyman, James Gutsche, Martel Daniels en Mark da Silva. Foto: Verskaf

Related Articles

Back to top button