Local NewsNews

Erfenisdag is onthoudag

Review het met 'n paar Polokwane-inwoners gesels om te hoor wat Erfenisdag vir hulle beteken.

Suid-Afrikaners het hul ryk en uiteenlopende kulturele erfenisse gister (Woensdag) gevier op Erfenisdag.

Review het met ‘n paar Polokwane-inwoners gesels om te hoor wat Erfenisdag vir hulle beteken.

Party het gesĂȘ hulle vier nie Erfenisdag nie en beskou dit as net nog ‘n openbare vakansiedag.

Ander het gesĂȘ Erfenisdag gun hulle die geleentheid om te-rug te dink aan hul kinderdae.

Stanley Mohamed (83) sĂȘ wanneer mense praat van Erfenisdag dan dink hy aan die dae toe hy op sy pa se plaas in Chebeng vee opgepas het."Na skool het ons die bokke, skape en ander diere opgepas. Dit sit nie sommer in enige man se broek om vee op te pas nie, want die diere was eers wild en dan moes ons hulle leer om te luister en ons te volg. In die ou dae was dit so lekker. Ons het kaalvoet sokker gespeel en op donkies gery," sĂȘ Mohamed.
Stanley Mohamed (83) sĂȘ wanneer mense praat van Erfenisdag dan dink hy aan die dae toe hy op sy pa se plaas in Chebeng vee opgepas het.
“Na skool het ons die bokke, skape en ander diere opgepas. Dit sit nie sommer in enige man se broek om vee op te pas nie, want die diere was eers wild en dan moes ons hulle leer om te luister en ons te volg. In die ou dae was dit so lekker. Ons het kaalvoet sokker gespeel en op donkies gery,” sĂȘ Mohamed.
Loy Kotze (73) sĂȘ sy vier nie juis Erfenisdag nie, maar vir haar is dit 'n tyd wanneer mens terugdink aan jou kinderdae. "My ma het brood in 'n buite-oond gebak en ons kinders kon nie wag vir die brood om uit die oond te kom nie. Ons het altyd baklei vir die korsie. Destyds het ons ook wasgoed op 'n klip naby die rivier gewas en die wasgoed oor doringtakke gehang om droog te raak. Die ma' het langs die rivier gesit en gesels terwyl hulle wag vir die wasgoed om droog te word en die kinders het
Loy Kotze (73) sĂȘ sy vier nie juis Erfenisdag nie,
maar vir haar is dit ‘n tyd wanneer mens terugdink aan jou kinderdae. “My ma het brood in ‘n buite-oond gebak en ons kinders kon nie wag vir die brood om uit die oond te kom nie. Ons het altyd baklei vir die korsie. Destyds het ons ook wasgoed op ‘n klip naby die rivier gewas en die wasgoed oor doringtakke gehang om droog te raak. Die ma’ het langs die rivier gesit en gesels terwyl hulle wag vir die wasgoed om droog te word en die kinders het
'n Ketel wat sy van haar ouma gekry het op haar troudag in 1946 en 'n stel borde van haar ma is Elsie Harmse (86) se mees waardevolle erfstukke. "Erfenisdag laat my terugdink aan my jongmeisiedae toe ons om 03:00 moes opstaan om tee of koffie vir die grootmense te maak. Ons moes self die beeste en bokke melk. Ons het ook self brood gebak. Ons het elke aand gekook: rys, vleis en aartappels. Vandag doen ek dit steeds in my huis. Die lekker langarmdanse in die gemeenskapsaal en die stories wat on
‘n Ketel wat sy van haar ouma gekry het op haar troudag in 1946 en ‘n stel borde van haar ma is Elsie Harmse (86) se mees waardevolle erfstukke.
“Erfenisdag laat my terugdink aan my jongmeisiedae toe ons om 03:00 moes opstaan om tee of koffie vir die grootmense te maak. Ons moes self die beeste en bokke melk. Ons het ook self brood gebak. Ons het elke aand gekook: rys, vleis en aartappels. Vandag doen ek dit steeds in my huis. Die lekker langarmdanse in die gemeenskapsaal en die stories wat on

Related Articles

Back to top button