Gholfspelers en inwoners stroom Kameeldoring Gholfklub toe

Die Kameeldoring Gholftoernooi was weereens ‘n reuse sukses.

MOKOPANE – Spelers by die Kameeldoring Gholftoernooi het Woensdagoggend vroeg afgeslaan in dié gewilde toernooi, en Saterdag was die laaste dag, met gewilde kunstenaars wat elke aand die spelers en inwoners vermaak het. Hou julle kalenders oop vir volgende jaar se toernooi.

Vrydag en Saterdag se gholf-aksie.

 

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
Exit mobile version