FOTO’S: Osies het pret met hare en tasse

By Oosskool het leerders verlede week die geleentheid gekry om hulle gewone haarstyle ‘n bietjie geur en kleur te gee, en daarmee saam kon hulle hul tasse vir enigiets verruil waarin die boeke veilig skool toe kon kom.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
Exit mobile version