FOTO’S: Op safari by Oosskool

By Oosskool het die leerders verlede week hulle beste safariuitrustings aangetrek, sommige selfs met ‘n ‘geweer’ om die wilde diere weg te hou en ander met ‘n sagte wilde dier wat saam met hulle toer.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
Exit mobile version