FOTO’S: Oosskool Gr R’e hardloop vir ‘n vale

Oosskool se gr. R-leerders het Woensdagmiddag aan die jaarlikse atletiek op Oosskool se rugbyveld deelgeneem. Van hekkies en naellope tot kruiwastoot en balskop, het almal in die pret gedeel.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version