FOTO’S: HTS Tom Naudé speel gasheer vir uithaler-interhoërbyeenkoms

Atlete van regoor die provinsie het die stad Vrydag besoek om hulle staal te wys in die jaarlikse interhoëratletiekbyeenkoms. HTS Tom Naudé het hul goed van hul taak gekwyt om ‘n spoggeleentheid aan te bied.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version