FOTO’S: Tommies vang groot gees voor Interhoër

Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het verlede week hulle beste gegee om interhoërkoors te vang, met ‘n week vol interessanthede en selfs ‘n aantrekdag.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version