FOTO’S: PLS kuier onder die see vir geldinsameling

Leerders van Pietersburg Laerskool het Vrydag soos seediere aangetrek ten bate van ‘n geldinsameling, wat vir baie pret gesorg het.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version