FOTO’S: PLS se atlete in wit, rooi en blou getooi

Pietersburg Laerskool se massa-atletiek het die leerders Vrydag na die pawiljoene en baan gelok, waar hulle hul beste gees- en sportvernuf vertoon het.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
Exit mobile version