FOTO’S: Osieteddies vaar die ruimte in

Die kleuters by Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum het Vrydag in maanpakke en vuurpyle skool toe gegaan, reg om meer van die ruimte te leer.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
Exit mobile version