[FOTOS] Janus Robberts aksie by PHS

Hoërskool Pietersburg (PHS) het uitgehaal en gewys tydens die skool se jaarlikse Janus Robberts atletiekbyeenkoms.

POLOKWANE – Dié dag het skole van regoor die stad bymekaar gebring om hulle talent op die veld en baan te wys. Die skole sluit in; Hoër Tegnieseskool Tom Naudé, Curro Northern Academy, Hoërskool Piet Potgieter, Hoërskool Merensky en Hoërskool Ellisras

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version